Welkom!

wqelkom

Welkom op die amptelike tuisblad van die Hoër Tegniese Skool Sasolburg.

HTS Sasolburg is:

  • ‘n Tegniese fokusskool;
  • Dubbelmedium;
  • Klein genoeg om om te gee;
  • Groot genoeg om sy man te staan!

Op hierdie webblad sal jy lees hoe ‘n ware Spanner (dit is ons bynaam) sy of haar akademie, sport en kultuur aanpak.  Klik op die lysie aan die bokant van hierdie bladsy om deur die blad te snuffel.

Skakel ons gerus met enige vrae:  (016) 976 0760

Of stuur vir ons ‘n e-pos: htsfonds@htssasolburg.co.za

Lekker kuier op ons blad.  Hier, soos orals waar ons kom, maak Spanners die verskil!

Klik hier om ons op Facebook te volg:

facebook

Tegnies gesproke die toekoms Technically speaking the future