Is jy ‘n Culture Vulture?

Moenie dink daar is nie tyd vir kultuur by ‘n skool wat fokus op tegnologie nie!  Ons bied onder meer aan:

koorbig-brag debat fotografie hip-hop kuns radio skoolkoerant

 

 

By HTS Sasolburg is kultuur vir ons net so belangrik soos sport. Soveel so, dat ons een periode elke week het waartydens AL ons leerders ‘n kans kry om aan hulle gunsteling kultuuraktiwiteit deel te neem.

Tegnies gesproke die toekoms Technically speaking the future