Kry jou ondersteunerstrui die naweek by die Classic Clash!

Kry jou ondersteunerstrui hierdie Vrydag by die FNB Classic Clash  teen slegs R450 elk.  Beskikbaar in lang- of kortmou, vervaardig van Eyelit materiaal (dieselfde as wat die spelers dra).

Bestel by edt@htssasolburg.co.za en betaal by die wedstryd.  Jy kry jou trui by die wedstryd.

002-ondersteunershemp

001-ondersteunershemp