Graad 8 – Van groentjie tot Spanner!

afraid-teen-girl-nervous-dirty-43186157

Ons nuwe graad 8s gaan deur Spannerland se burgerskapprogram.  ‘n Drie weke lange program wat deur ons VRL voog, mev. Heloïse Lodewyk en die matriek VRL oorsien word. Die idee met die program is om saam te sweet en saam te lag, wat, in ons ervaring, die beste vriendskappe bou.

Ons graad 8s ontvang ‘n verwelkomingsboekie met alle inligting wat nodig is om te oorleef in die eerste drie weke.  Daar is ‘n kamp, ‘n deurnag en hope prettige aktiwiteite wat die groepie sal bind en nader aan mekaar sal bring.

Leer solank die liedjies:

Die Skoollied/ School Anthem

Altyd hoër sal ons strewe

In ons geloof en werk en taal

Altyd hoër is ons leuse

Trou aan God wat nooit sal faal

Op fondamente diep geanker

Staan ons skool in trots en trou

Altyd hoër bly ons wekroep

Ewig  net aan jou ons trou.

Always onward we shall strive

in our faith, our deed and thought.

Always striving is our motto,

Loyal to God who fails us nought.

Our foundations firmly seated,

Our school needs faithful deed:

Always striving, ne’er defeated,

You to serve, our loyal creed.

Flame of Spanners

O flame of Spanners burning higher brighter again

for you we’ll die for we’ll never let you down and stood against them

proud and victorious and stand together to fight again

The fields of Sasol are there to conquer and control

the fields that are lost now which o so dearly we held

we stood against them  proud and victorious and stand together to fight again

O flame of Spanners burning higher brighter again

for you we’ll die for we’ll never let you down and stood against them

proud and victorious and stand together to fight again

Those days are past now and still the Spanner flame remains

but we can still rise now and feed the nation again and stood against

them proud and victorious and stand together to fight again.

O flame of Spanners burning higher brighter again

for you we’ll die for we’ll never let you down and stood against them

proud and victorious and stand together to fight again.

Tegnies gesproke die toekoms Technically speaking the future